Home » KwaZulu-Natal » Drakensberg » Bergville
Bergville Photo Gallery

courtesy Kaj

courtesy DuncanKelly

courtesy mclougke
Photos provided by Panoramio under copyright of owners
Accommodation In Bergville
Accommodation
Towns Near Bergville
Accommodation
Bergville Nearby Attractions
Loading Map...
Activities In Bergville
Activities
Restaurants In Bergville
Restaurants
Bergville Tourism Information

Bergville Holidays - Drakensberg & Surroundings, KwaZulu Natal
Click here for Bergville Accommodation

Known as the gateway to the Northern Drakensberg, the small village of Bergville is the ideal place to stay over or to stock up for supplies before your big adventure into the Drakensberg. Although Bergville is primarily a farming community, residents rely heavily on tourism, and eagerly provide visitors with a wide selection of amenities.

Rich in history, Bergville holds its own against the majestic Drakensberg, inviting tourists to explore the many battlefields, monuments and museums in the area, as well as the the famous Bergville Cannibal Caves. Legend has it that when Shaka's impis rampaged through this area of the Drakensberg in the 1820's, smaller clans fled to caves near Bergville, and were forced to resort to cannibalism to survive.
Another fascinating Bergville attraction is the statue of Susanna Smit at Voortrekker Pass. Known as Kaalvoet Vrou (barefoot woman), she stands immortalised on a dusty path as she walks back over the Drakensberg, rather than live in Natal under British rule.

Lying on the banks of the Tugela River, and situated close to the Royal Natal National Park, which is renowned for its breathtaking views of the Drakensberg Amphitheatre and surrounds, Bergville offers visitors a variety of outdoor activities, including rock climbing and hiking to the Tugela Falls, where you will stand in awe, as you watch the falls tumble 2000m in a series of magnificent falls and cascades.
Bergville is ideally situated for river rafting and kayaking, horse riding, picnicking and trout fishing at Royal Natal National Park, and Cathedral Peak. Drakensberg Bird-watching is also popular in the Bergville district, with as many as 134 species in the area. There are a number of large dams near Bergville namely Woodstock Dam and Spioenkop Dam where visitors can view game which includes giraffe, rhino, zebra and various other species.

Other things to do in and around Bergville, Northern Drakensberg:

- Along with wine tasting with delicious cheeses at Tevreden Cheese Farm.
- Be thrilled by the Drakensberg Boys Choir in nearby Winterton.
- See San bushman paintings in the Royal Natal National Park.
- Admire the craftsmanship of the rugs at KwaZulu Weavers.
- Golf at challenging 9 hole Amphitheatre Golf Club.
- Mountain biking around Bergville.
- Watch polo at the Bergville Polo Club.- A base to tour the Midlands Meander 

Visit towns near Bergville, Northern Drakensberg:

- Winterton - 20 minutes (22.6 km) via R74 from Bergville.
- Geluksburg - 29 minutes (28.5 km) via R616 from Bergville.
- Mont-aux-Sources - 35 minutes (43.3 km) via R74 from Bergville.

Towns close to Bergville in Central Drakensberg:

- Champagne Valley - 43 minutes (53.7 km) via R74 and R600 from Bergville.
- Cathedral Peak - 47 minutes (47.8 km) via R74 from Bergville.

 

Akrikaans Translation

Vakansies Bergville - Drakensberg & Omgewing, KwaZulu Natal
Kliek hier vir Bergville Akkommodasie

Bekend as die poort na die Noordelike Drakensberge, die klein dorpie van Bergville is die ideale plek om oor te bly in uitstekende Bergville Selfsorg akkommodasie, of om inkopies te doen voor jou groot avontuur in die Drakensberge. 

In die eerste plek is Bergville 'n boeregemeenskap, maar is ook afhanklik aan toerisme, en verskaf besoekers met 'n wye verskeidenheid van geriewe.
Ryk in geskiedenis, Bergville, nooi toeriste na die vele slagvelde, monumente en museums in die omgewing, asook die beroemde Bergville Kannibaal Grotte.waar Shaka se impi gedwing was om kannibalisme of te sterf deur hongerly

Nog 'n interessante Bergville aantrekkingskrag is die standbeeld van Susanna Smit by Voortrekkerpas, bekend as "Kaalvoet Vrou". Sy staan ??op 'n stowwerige paadjie en het gekies om liewers oor die Drakensberge te trek as om te lewe in Natal, onder Britse beheer.

Die Royal Natal Nasionale Park, is bekend vir sy asemrowende uitsig oor die Drakensberg Amphitheatre en omgewing. Bergville bied besoekers 'n verskeidenheid van buitemuurse aktiwiteite, insluitend rots klim en stappies na die Tugela waterval, waar jy in verwondering sal staan, en sien hoe die watervalle 2000m tuimel.

Bergville is ideaal geleë vir rivierkajak, perdry, forelhengel en piekniek by die Royal Natal Nasionale Park, en Cathedral Peak. Voëlkyk is ook baie gewild in die Bergville distrik, met soveel as 134 spesies raakgesien. Daar is 'n aantal groot damme naby aan Bergville naamlik Woodstock Dam en Spioenkopdam met dieresoorte soos renosters, sebras en verskeie ander spesies..

Ander aktiewiteite in en rondom Bergville.

- Wyn smaak toets met 'n verkeidenheid kaas by Tevreden Kaas Farm.
- Wees opgewonde deur die Drakensberg Seunskoor naby aan Winterton.
- Sien San boesmantekeninge in die Royal Natal Nasionale Park.
- Mense kom van oor die hele wêreld om die vakmanskap van die matte by KwaZulu Weavers bewonder.
- Golf by Amfiteater.gholfbaan
- Polo by die Polo Klub Bergville.

Dorpe naby aan Bergville,

- Winterton - 20 minute (22,6 km) van Bergville R74.
- Geluksburg - 29 minute (28,5 km) van Bergville R616 
- Mont-aux-Sources - 35 minute (43,3 km) van Bergville R74.
- Champagne Vallei - 43 minute (53,7 km) van Bergville R74 en R600.
- Cathedral Peak - 47 minute (47,8 km) van Bergville R74.